RADIO KRAGBRON MINI- MAKSI TOERE 2013
1. WESKUS EN WYNTOER (6 DAE) 22 - 27 MEI 2013
2. 6-DAG SUIDKUSTOER 28 JUNIE - 3 JULIE 2013
3. 5-DAG NASIONALE KRUGER WILDTUIN 14 - 18 JULIE 2013
4. 7-DAG NAMAKWALAND-TOER 1 - 7 SEPTEMBER 2013
5. TUINROETE TOER (6 DAE) 6 - 11 OKTOBER 2013
6. SEEVAARTTOER (8 DAE)
(8 - 15 NOV 2013)
NAVRAE: (013) 697 1191
E-POS: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Welkom by die nuwe tuiste van 93.1FM STEREO! Dit is lekker om 'n nuwe baadjie te kan aantrek met nuwe vars asems in die span! Die geraamte van die webblad is gebou, maar daar is van die skakels wat geen inligting bevat nie. Belangrikhede soos die nuwe Advertensiekoste is wel beskikbaar onder "Adverteer".
Indien jy jou boodskap vir 93.1FM STEREO wil stuur, kan jy gerus so maak by die Gasteboek! Om 'n boodskap/epos vir 'n aanbieder te stuur, stuur gerus jou epos na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .
Ons sien uit om van jou te hoor!
| News24 South Africa |
|







