Adverteer met ons

RADIO KRAGBRON PAKKETTE EN PRYSE 2019

SILWER PAKKET ( Maand Pakket )

• 50 Advertensies per maand
• Werk uit op 2 advertensies per dag
• 17 Hoog , 17 Medium , 16 Laag

Tarief / Maand R3000 .00 BTW Uitgesluit.

Vervaardiging van 30 sekonde advertensie R1500.00 BTW Uitgesluit.

Totale Kostes R4500.00 BTW Uitgesluit.

BRONS PAKKET ( Maand Pakket )

• 75 Advertensies per maand.
• Werk uit op 3 advertensies per dag.
• 25 hoog , 25 medium, 25 laag.

Tarief / Maand R 4800.00 BTW uitgesluit.

Vervaardiging van 30 sekonde advertensie R1500.00 BTW uitgesluit.
Totale Koste R 6300 .00 BTW Uitgesluit.

GOUE PAKKET ( Maand Pakket )

• 100 Advertensies per maand.
• Werk uit op 4 advertensies per dag.
• 34 hoog , 33 medium, 33 laag.

Tarief / Maand R6000.00 BTW uitgesluit.

Vervaardiging van 30 sekonde advertensie R 1500.00 BTW uitgesluit.
Totale Koste R 7500.00 BTW uitgesluit.

DIAMANT PAKKET ( Maand Pakket )

• 125 Advertensies per maand.
• Werk uit op 5 advertensies per dag.
• 42 Hoog , 42 Medium , 41 Laag

R7500.00 BTW Uitgesluit

Vervaardiging van advertensie R 1500.00 BTW Uitgesluit.

Totale Kostes R9000.00 BTW Uitgesluit.

PLATINUM ( Maand Pakket )

• 150 Advertensies per maand.
• Werk uit op 6 Advertensies per dag.
• 51 Hoog,51 Medium,48 Laag

Totale kostes R9000.00 BTW Uitgesluit

Vervaardiging van Advertensie R1500.00 BTW Uitgesluit

Totale Kostes R10500.00 BTW Uitgesluit

Die kostes van die advertensie is eenmalig en kan hergebruik word sonder enige kostes, as daar vir ‘n tweede maand of meer geadverteer wil word.

Indien daar wel enige veranderinge gedoen moet word aan die advertensie, dan is die kostes R 500.00 BTW Uitgesluit.

• Hoog weeksdae 06h00 – 09h00 & 16h00 – 18h00
• Medium weeksdae 09h00 – 16h00 & Saterdae 06h00 – 09h00
• Laag weeksdae 18h00 – 22h00 & Saterdae 09h00 – 22h00

 

PROMOSIE GESPREKKE

 

30 MINUTE WEEKSDAE

• 06H00 – 09H00 R 2800.00
• 09H00 – 16H00 R 2100.00
• 16H00 – 18H00 R 2800 .00
• 18H00 – 21H00 R 2100.00

15 MINUTE WEEKSDAE

• 06H00 – 09H00 R 2000.00
• 09H00 – 16H00 R 1800.00
• 16H00 – 18H00 R 2000.00
• 18H00 – 21H00 R 1800.00

5 MINUTE WEEKSDAE

• 06H00 – 09H00 R 1500.00
• 09H00 – 16H00 R 1000.00
• 16H00 – 18H00 R 1500.00
• 18H00 – 21H00 R 1000.00

Bogenoemde tariewe is BTW uitgesluit.

Promosie uitsendings

Met die promosie uitsendings kom KragbronFM se Mobiele Eenheid na u toe, waar ons dan vir u lekker musiek maak. Ons skakel ook elke uur telefonies oor na die ateljee waar ons aan persone die geleentheid gee om te praat en sodoende hul besigheid te bemark. Die promosie word voorafgeggan met aankondigings van die betrokke dag van uitsending en gebeure. Dit is by die prys ingesluit.

KOSTES

5 Ure Promosie — R5600.00 BTW Uitgesluit. Dit sluit dan 5 ure se telefoniese oorskakelings na die ateljee in.

Direkte Promosie uitsendings

Met die direkte promosie uitsendings kom Kragbron FM se Mobiele eenheid na u toe en saai ons dan direk vanaf u perseel uit. Die promosie gaan ook vooraf met aankondigings van die betrokke dag van uitsending en gebeure. Dit is by die prys ingesluit.

KOSTES

6 Ure Uitsending — R10 600.00 BTW Uitgesluit.