Boland Toer

Deur die bus se venster  sien jy die Breederiviervallei met sy uitgestrekte wynplase . Jy kan amper die verskillende kultivars hier in jou mond proe. Die uitgestrekte berge van Franschhoek kom in sig . Jou gedagtes gaan terug na die pragtige Kaap-Duitse, witgekalkte huisies in Stellenbosch.

Die dag is amper verby en jy hunker na die die lafenis van ATKV Goudini Spa se warmwater swembaddens,…’n glasie rooiwyn in die hand.

Jy kan dit alles ervaar en beleef deur deel te word van KragbronFM en JB Treintoere se 2019 Boland- en Breederivier toer vanaf 27 Oktober 2019 tot 1 November 2019.

Ons ry trein…ons ry bus en ons vlieg terug.

Kontak 011 913 2442  vir besprekings   —-   verwysing KragbronFM of  Bolandtoer

Of kontak KragbronFM by 013 697 1191

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *