Banier

Peiling

Waar luister jy gewoonlik saam na 93.1FM Stereo?
 

Weervoorspelling

An error occured during parsing XML data. Please try again.

Welkom by 93.1FM STEREO se Audio Stream!  Begin saam luister deur die Speel knoppie te druk op die speler wat tans aan die linkerkant op die bladsy verskyn.  Indien jy nie in jou webblaaier wil saam luister nie, is jy welkom om na ons te luister in enige ander vorm van "Media Player" te speel soos;

  • Winamp®
  • Windows Media Player®
  • VLC® (Video Lan)

of enige ander program wat 'n URL kan oopmaak.

Gebruik http://stream.931fm.co.za:8000 .

Daar is selfs spesifieke selfone wat Audio Streaming kan hanteer.  Raadpleeg asseblief jou naaste selfoonwinkel om seker te maak.

Indien die speler op hierdie bladsy nie werk nie moet jy Windows Media Player® opgradeer. Volg hierdie skakel Microsoft® Windows Media Player® en kies die weergawe wat jou sal rekenaar akkomodeer.  Hierdie speler sal net werk in Microsoft® Internet Explorer® webblaaier en nie in Firefox® of Google® Chrome® nie.  Indien jy nie Firefox® gebruik, volg HIERDIE skakel

 

Powered by:


 

Luister Saam

image

Besoekers Aanlyn

Ons het 10 gaste aanlyn

Aantal Besoekers

39261
VandagVandag21
GisterGister46
Die weekDie week244
Die MaandDie Maand818
Alle DaeAlle Dae39261
54.87.180.181
  • DCAd.jpg
  • DC Consulting.jpg