Kontreidagboek

Kontreidagboek

Kom deel gerus jou kontreigebeure met al ons luisteraars! 

Teen ‘n geringe fooi is jy verseker van meer voete, vriende, bywoning, bydraes en baie meer betrokkenheid as waarvan jy ooit kon droom.

Maak seker jy word gehoor op KragbronFM se kontreidagboek wat soggens om 8:15 en smiddae om 13:45 uitgesaai word.

Elke dag hier op die Hartland se Gunsteling.

Los jou boodskap hier onder en ons sal jou kontak.

Jou Naam (Vereiste)

Jou Epos (Vereiste)

Jou Tel No. (Vereiste)

Jou Boodskap